Lukas 17:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want soos die weerlig wat van die een kant onder die hemel blits en tot by die ander kant onder die hemel skyn, so sal die Seun van die mens ook in sy dag wees.

Lukas 17

Lukas 17:18-28