Lukas 17:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy sê vir sy dissipels: Daar sal dae kom wanneer julle sal begeer om een van die dae van die Seun van die mens te sien, en julle sal dit nie sien nie.

Lukas 17

Lukas 17:13-24