Lukas 17:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Hy hulle sien, sê Hy vir hulle: Gaan vertoon julle aan die priesters. En onderwyl hulle weggaan, het hulle rein geword.

Lukas 17

Lukas 17:5-18