Lukas 17:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So ook julle, wanneer julle alles gedoen het wat julle beveel is, sê dan: Ons is onverdienstelike diensknegte, want ons het gedoen wat ons verplig was om te doen.

Lukas 17

Lukas 17:2-15