Lukas 16:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna sê hy vir ’n ander een: En jy, hoeveel skuld jy? En hy antwoord: Honderd mud koring. Toe sê hy vir hom: Neem jou skuldbewys en skryf tagtig.

Lukas 16

Lukas 16:3-11