Lukas 16:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het hom geroep en vir hom gesê: Wat is dit wat ek van jou hoor? Gee verslag van jou bestuur van sake; want jy sal nie meer bestuurder kan wees nie.

Lukas 16

Lukas 16:1-4