Lukas 16:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Geen huiskneg kan twee here dien nie; want hy sal òf die een haat en die ander een liefhê, òf die een aanhang en die ander een verag. Julle kan nie God én Mammon dien nie.

Lukas 16

Lukas 16:8-20