Lukas 15:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het verlang om sy maag te vul met die peule wat die varke eet, en niemand het dit aan hom gegee nie.

Lukas 15

Lukas 15:13-24