Lukas 15:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die jongste van hulle het vir sy vader gesê: Vader, gee my die deel van die eiendom wat my toekom. En hy het die goed tussen hulle verdeel.

Lukas 15

Lukas 15:11-20