Lukas 15:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN al die tollenaars en sondaars het die gewoonte gehad om na Hom te kom en na Hom te luister.

2. En die Fariseërs en die skrifgeleerdes het baie gemurmureer en gesê: Hierdie man ontvang sondaars en eet saam met hulle.

3. Toe vertel Hy aan hulle hierdie gelykenis en sê:

Lukas 15