Lukas 14:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy sê ook vir die man wat Hom genooi het: Wanneer jy ’n môre- of middagete gee, moenie jou vriende nooi, of jou broers of bloedverwante of ryk bure nie, sodat hulle jou nie miskien ook eendag weer uitnooi en jy vergelding ontvang nie.

Lukas 14

Lukas 14:2-15