Lukas 14:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar wanneer jy genooi is, gaan en neem die agterste plek in; sodat wanneer hy kom wat jou genooi het, hy vir jou kan sê: Vriend, gaan hoër op! Dan sal jy eer hê voor die wat saam met jou aan tafel is.

Lukas 14

Lukas 14:5-15