Lukas 13:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wanneer die eienaar van die huis opgestaan en die deur gesluit het, en julle begin buitekant te staan en aan die deur te klop en te sê: Here, Here, maak vir ons oop — sal Hy antwoord en vir julle sê: Ek ken julle nie waar julle vandaan is nie.

Lukas 13

Lukas 13:15-33