Lukas 13:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die owerste van die sinagoge, wat verontwaardig was dat Jesus op die sabbat genees het, antwoord en sê vir die skare: Daar is ses dae waarop ’n mens behoort te werk; kom dan op dié dae en laat julle genees en nie op die sabbatdag nie.

Lukas 13

Lukas 13:12-23