Lukas 12:53 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die vader sal verdeeld wees teen die seun en die seun teen die vader, die moeder teen die dogter en die dogter teen die moeder, die skoonmoeder teen haar skoondogter en die skoondogter teen haar skoonmoeder.

Lukas 12

Lukas 12:50-56