Lukas 12:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

maar Ek sal julle wys wie julle moet vrees: vrees Hom wat, nadat Hy doodgemaak het, by magte is om in die hel te werp; ja, Ek sê vir julle, vrees Hom!

Lukas 12

Lukas 12:1-14