Lukas 12:38-40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

38. En as hy in die tweede of in die derde nagwaak kom, en dit so vind — gelukkig is daardie diensknegte.

39. Maar weet dit: as die huisheer geweet het in watter uur die dief sou kom, sou hy gewaak het en nie in sy huis laat inbreek het nie.

40. Julle moet dan ook gereed wees, omdat die Seun van die mens kom op ’n uur dat julle dit nie verwag nie.

Lukas 12