Lukas 12:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy sê vir hulle: Pas op en wees op julle hoede vir die hebsug, want iemand se lewe bestaan nie uit die oorvloed van sy besittings nie.

Lukas 12

Lukas 12:12-18