Lukas 11:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en dié van binnekant sal antwoord en sê: Moenie my lastig val nie; die deur is al gesluit, en my kinders is saam met my al in die bed; ek kan nie opstaan om vir jou te gee nie.

Lukas 11

Lukas 11:5-9