Lukas 11:51 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

van die bloed van Abel af tot op die bloed van Sagaría wat omgekom het tussen die reukaltaar en die huis van God. Ja, Ek sê vir julle, dit sal afgeëis word van hierdie geslag.

Lukas 11

Lukas 11:47-52