Lukas 11:44 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle is soos grafte wat onherkenbaar is, en die mense wat daaroor loop, weet dit nie.

Lukas 11

Lukas 11:34-45