Lukas 11:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As jou hele liggaam dan verlig is en nie enige deel het wat donker is nie, sal dit heeltemal verlig wees, net soos wanneer die lamp met sy skynsel jou verlig.

Lukas 11

Lukas 11:32-43