Lukas 11:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog dan reg is, is jou hele liggaam ook verlig; maar as dit verkeerd is, is jou liggaam ook donker.

Lukas 11

Lukas 11:28-40