Lukas 11:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die koningin van die Suide sal in die oordeel opstaan saam met die manne van hierdie geslag en hulle veroordeel; want sy het gekom van die eindes van die aarde af om die wysheid van Salomo te hoor, en — meer as Salomo is hier!

Lukas 11

Lukas 11:30-41