EN toe die skare saamstroom, begin Hy te sê: Hierdie geslag is boos; dit soek na ’n teken, en geen teken sal aan hom gegee word nie, behalwe die teken van die profeet Jona.