Lukas 11:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En terwyl Hy dit spreek, het ’n vrou uit die skare haar stem verhef en vir Hom gesê: Salig is die skoot wat U gedra het, en die borste wat U gesoog het.

Lukas 11

Lukas 11:23-36