Lukas 11:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wanneer die onreine gees uit die mens uitgegaan het, gaan hy deur waterlose plekke en soek rus; en as hy dit nie vind nie, sê hy: Ek sal teruggaan na my huis waar ek uitgegaan het.

Lukas 11

Lukas 11:17-33