Lukas 10:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN daar het ’n sekere wetgeleerde opgestaan wat Hom versoek het deur te sê: Meester, wat moet ek doen om die ewige lewe te beërwe?

Lukas 10

Lukas 10:15-26