Lukas 10:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar julle moenie daaroor bly wees dat die geeste aan julle onderworpe is nie, maar wees liewer bly dat julle name in die hemele opgeskrywe is.

Lukas 10

Lukas 10:18-26