Lukas 1:76 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy, kindjie, sal ’n profeet van die Allerhoogste genoem word, want jy sal voor die aangesig van die Here uitgaan om sy weë reg te maak;

Lukas 1

Lukas 1:74-80