Lukas 1:65 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar het vrees gekom oor almal wat rondom hulle gewoon het, en daar is baie gepraat oor al hierdie dinge in die hele bergstreek van Judéa.

Lukas 1

Lukas 1:61-71