Lukas 1:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DAAR was in die dae van Herodes, koning van Judéa, ’n sekere priester met die naam van Sagaría, uit die afdeling van Abía; en sy vrou was uit die dogters van Aäron, en haar naam was Elisabet.

Lukas 1

Lukas 1:1-12