Lukas 1:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die engel antwoord en sê vir haar: Die Heilige Gees sal oor jou kom en die krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. Daarom ook sal die Heilige wat gebore word, Seun van God genoem word.

Lukas 1

Lukas 1:26-40