Lukas 1:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

het ek ook dit goedgedink, hooggeagte Theófilus, nadat ek van voor af alles noukeurig ondersoek het, om dit in volgorde aan u te skrywe,

Lukas 1

Lukas 1:1-12