Lukas 1:14-16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

14. En hy sal blydskap en verheuging vir jou wees, en baie sal oor sy geboorte bly wees;

15. want hy sal groot wees voor die Here. En wyn en sterk drank sal hy nooit drink nie, en hy sal vervul word met die Heilige Gees reeds van die skoot van sy moeder af.

16. En hy sal baie van die kinders van Israel bekeer tot die Here hulle God.

Lukas 1