Lukas 1:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die engel sê vir hom: Moenie vrees nie, Sagaría, want jou gebed is verhoor, en jou vrou Elisabet sal vir jou ’n seun baar, en jy moet hom Johannes noem.

Lukas 1

Lukas 1:9-15