Lukas 1:10-12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

10. En die hele menigte van die volk was buite, besig om te bid op die uur van die reukoffer.

11. Toe verskyn daar aan hom ’n engel van die Here, wat aan die regterkant van die reukofferaltaar staan.

12. En toe Sagaría hom sien, was hy ontsteld, en vrees het hom oorval.

Lukas 1