Levítikus 9:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het hulle voor die tent van samekoms gebring wat Moses beveel het. En die hele vergadering het nader gekom en gaan staan voor die aangesig van die Here.

Levítikus 9

Levítikus 9:1-7