Levítikus 9:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Moses en Aäron in die tent van samekoms gegaan; en toe hulle uitkom, het hulle die volk geseën. En die heerlikheid van die Here het aan die hele volk verskyn —

Levítikus 9

Levítikus 9:16-24