en aan Aäron gesê: Neem vir jou ’n bulkalf as sondoffer en ’n ram as brandoffer, altwee sonder gebrek; en bring hulle voor die aangesig van die Here.