Levítikus 9:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het die binnegoed en die pote gewas en dit aan die brand gesteek bo op die brandoffer op die altaar.

Levítikus 9

Levítikus 9:5-24