Levítikus 9:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die vet en die niere en die lap aan die lewer van die sondoffer het hy op die altaar aan die brand gesteek soos die Here Moses beveel het.

Levítikus 9

Levítikus 9:7-11