Levítikus 8:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Moses vir Aäron en sy seuns: Kook die vleis by die ingang van die tent van samekoms en eet dit daar met die brood wat in die wydingsmandjie is, soos ek beveel en gesê het: Aäron en sy seuns moet dit eet.

Levítikus 8

Levítikus 8:24-36