Levítikus 8:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het Moses die bors geneem en dit as beweegoffer voor die aangesig van die Here beweeg; van die wydingsram het dit aan Moses as deel toegekom, soos die Here Moses beveel het.

Levítikus 8

Levítikus 8:25-30