Levítikus 7:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die een wat vleis eet van die dankoffer wat die Here toekom, terwyl sy onreinheid aan hom is, dié siel moet uit sy volksgenote uitgeroei word.

Levítikus 7

Levítikus 7:14-24