Levítikus 7:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En elke spysoffer, met olie gemeng of droog, aan al die seuns van Aäron kom dit toe, aan die een so goed as aan die ander.

Levítikus 7

Levítikus 7:5-19