Levítikus 6:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan moet die priester vir hom versoening doen voor die aangesig van die Here, en dit sal hom vergewe word — enigiets wat ’n mens doen, sodat hy daardeur skuldig word.

Levítikus 6

Levítikus 6:1-10