Levítikus 6:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

of alles waaroor hy vals gesweer het: hy moet daar ten volle vergoeding voor gee en nog die vyfde deel daarvan byvoeg; aan hom aan wie dit behoort, moet hy dit gee op die dag as hy boete doen.

Levítikus 6

Levítikus 6:1-7