Levítikus 6:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit is die offer van Aäron en sy seuns wat hulle aan die Here moet bring op die dag as hy gesalf word: die tiende van ’n efa fynmeel as voortdurende spysoffer; die helfte daarvan in die môre en die helfte in die aand.

Levítikus 6

Levítikus 6:14-29