Levítikus 6:17-19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

17. Dit mag nie gesuurd gebak word nie; as hulle deel het Ek dit van my vuuroffers gegee. Hoogheilig is dit soos die sondoffer en die skuldoffer.

18. Almal wat manlik is onder die seuns van Aäron, mag dit eet. Dit is ’n ewige insetting vir julle geslagte uit die vuuroffers van die Here. Alles wat daaraan raak, word heilig.

19. Verder het die Here met Moses gespreek en gesê:

Levítikus 6